Snyman, P H R
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
• Opsomming:
Maatstawwe om te bepaal wanneer 'n dorp in Suid-Afrika gestig is, kon
nog nooit werklik neergelê word nie. 'n Studie in enkele Noord-Kaaplandse
distrikte bring aan die lig dat slegs een dorp in die streek ...