Verhoef, Grietjie
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Die ekonomiese afswaaifase van die 1930s is verswaar deur die geweldige droogte, plae en peste in die landbou en toenemende verarming onder blanke Suid-Afrikaners. Verstedeliking het een oorlewingstrategie ...