Christopher, A J
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
• Opsomming:
Port Elizabeth se bevolkingsverspreiding is ingrypend beïnvloed deur die verskillende segregasiebeleide wat sedert die koloniale tydperk daar toegepas is. Toenemende grade van skeiding het mettertyd opmerklik ...