Minnaar, A de V
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
• Opsomming:
Die dorp Melmoth in Zoeloeland is in 1888 gestig hoofsaaklik om te voorsien in die behoeftes van die Boere-plaaseienaars van die omliggende gebied. Daar is ook gehoop dat die dorp mettertyd tot sentrum van ...