Marais, J J
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
• Opsomming:
Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg
gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die
plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een
van die belangrikste ...