Bottomley, John
(Departement van Geskiedenis, Universiteit van Noordwes / Department of History, University of North-West, 1996)
Post-apartheid Suid-Afrika is in baie opsigte 'n verwarrende kosmos van
hoop en geleenthede aan die een kant en talle onsekerhede aan die ander
kant. Hierdie bewussyn word ook in die dissipline van Geskiedenis
weerspieël. ...