Tankard, Keith
(Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1994)
• Opsomming:
Voor die uitbreek van die Suid-Afrikaanse Oorlog in
Oktober 1899, het baie Uitlander-vlugtelinge hoofsaaklik
in die kusdorpe toevlug gesoek. Vlugtelingondersteuningskomitees, soos
die "Mansion House
Fund" ...