Caldwell, Sharon
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
Studies oor die geskiedenis van builepes in Kaapstad en Port Elizabeth het 'n noue verband aangetoon tussen 'n Victoriaanse obsessie met sanitasie en die ontwikkeling van stedelike segregasie in Suid-Afrika. ...