Brain, J B
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
• Opsomming:
In Natal en Zoeloeland het die buitengewoon strawwe malaria-epidemies duisende swart lewens gedurende die tydperk onder bespreking geëis. Droogte en wanvoeding het veral kinders verswak, terwyl die ekonomiese ...