Henning, C G
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
In vergelyking met die VSA verwaarloos Suid-Afrika, wat ryk is aan streekgeskiedenis, sy nasionale erfenisse. Gevolglik word talle plekke van streekhistoriese belang nie as sodanig aangedui nie en belangrike ...