Eloff, C C
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1983)
• Opsomming:
In die volkshuishouding van die meeste lande beklee die
boerderybedryf vandag steeds 'n sleutelplek. Gevolglik het sterk belangstelling
in die landbouverlede die afgelope sowat veertig jaar
veral in Europa ...