Browsing by Title
Now showing items 9315-9334 of 35418
-
Die sintaksis van die deelwoord : 'n vergelykende studie van die deelwoordgebruik in Hebreeus, Aramees en Siries met spesifieke verwysing na die boek Joël
(North-West University (South Africa), 1990)Hierdie skripsie handel oor 'n vergelykende studie ten opsigte van die gebruik van die deelwoord in Bybelse Hebreeus, Targum-Aramees en Peshitta-Siries, met spesifieke verwysing na die boek Joel. Vir die beoordeling van ... -
Die sintaktiese struktuur van die enkelvoudige sin in Tswana : 'n ondersoek na die vorming en gebruik van 'n aantal woordgroepsoorte in die enkelvoudige sin
(North-West University (South Africa), 1961)Die doel van hierdie studie. Die doel van hierdie studie is om ondersoek in te stel na die sinstrukturering van Tswana, 'n Bantoetaal wat in die westelike dele van Transvaal tot in Betsjoeanaland gepraat word. Hierdie ... -
Die sintuiglike in die poesie van Boerneef
(North-West University (South Africa), 1979)Boerneef is 'n Sestigerdigter wat die meeste van sy bundels in die jare sestig gepubliseer het. Sy poesie is in sekere opsigte uniek en eksperimenteel: die versvorm vertoon tekens van tipografiese ontginning en die ... -
Die Siriese apokriewe psalms in die manuskrip 12t4
(Universiteit van die Vrystaat, 1996)This paper discusses the version of the Syriac Apocryphal Psalms in the important manuscript 12t4. This manuscript is the only Psalm manuscript containing the apocryphal psalms. The Psalms in this manuscript reflect a ... -
Die Siriese manuskrip 12t4 - ’n merkwaardige manuskrip uit die twaalfde eeu
(AOSIS, 1997)This article discusses the Syriac manuscript 12t4, the most important Nestorian Psalm manuscript. A survey is presented of existing descriptions of this manuscript, with special reference to the description of Scher (1907). ... -
Die siviele Appèlhof en die Raad van Justisie, hofstukke en uitsprake wat betrekking het op siviele sake, 1806 - 1827 : 'n evaluering van capita selecta uit bepaalde gebiede van die reg aan die Kaap / G.G. Visagie et. al.
(2013-09-19)Die rede waarom daar besluit is om die reg wat van toepassing aan die Kaap was te evalueer, is gesetel in die talle vrae wat daar in die verband bestaan, inter alia: welke reg was van toepassing aan die Kaap; die omvang, ... -
Die skep van ruimte in ’n roman, met verwysing na die drie koepelromans van Hans du Plessis
(Litnet, 2013)Die doel van hierdie artikel is om die toepassing van ruimte as skeppingselement in drie romans met dieselfde narratiewe ruimte te ondersoek. Dit gaan om die transformasie van 'n werklike geografiese ruimte na die narratiewe ... -
Die skep van werklikheidsbeeld in n roman
(AOSIS, 2015)The creation of reality image in a novel. This article discusses aspects of the process of creative writing and specifically endeavours to give a heuristic view on the creation of image "of reality, or Zeitgeist, as a ... -
Die skepping van die fiksionele wêreld in kinder- en jeugliteratuur deur middel van die kreatiewe gebruik van paratekstuele elemente
(Department of Library Services, University of South Africa, 2009)Kinderliteratuur word gekenmerk deur die gebruik van visuele elemente, en spel en eksperimentering met die parateks is inherent aan hierdie genre. Daar is egter nog min navorsing oor paratekstualiteit in kinderboeke ... -
Die skepping van die fiksionele wêreld in kinder- en jeugliteratuur deur middel van die kreatiewe gebruik van paratekstuele elemente
(Department of Library Services, University of South Africa, 2009) -
Die skoenlusmetode: 'n kritiese oorsig
(AOSIS, 2008)Sedert die ontstaan van die skoenlusmetodologie, het dit beide 'n kragtige versameling oplossings gebied vir die praktiese gebruiker van statistiek , sowel as 'n ryk bron van teoretiese en metodologiese oplossings vir ... -
Die skopus van die Skrif by Calvyn : 'n dogmatiese verkenning van sekere hoofstukke uit die Institusie van Calvyn
(Potchefstroom University for Christian Higher Education, 1972)"No Abstract available" -
Die skrif is aan ons toevertrou: die implikasie van τὰ λόγια τοῦ θεοῦ in Romeine 3:2
(University of Pretoria, Faculty of Theology, 2010)In Paul’s Epistle to the Romans, the expression τὰ λόγια τοῦ θεοῦ refers to speech of God that was entrusted to the Jews as a people. This includes everything He spoke through Moses and the prophets. The apostle presents ... -
Die skrifbeskouing van feministiese teoloë, in die besonder dié van Fiorenza, Brenner en Van Dijk-Hemmes - beoordeel in die lig van die gereformeerde teologie
(OASIS, 2013)OPSOMING: Dit wil voorkom asof die feministiese Skrifbeskouing op die beginsel van selektiewe Skrifgesag berus. Dit beteken dat slegs dié dele in die Bybel wat met die feministiese ideologie ooreenstem, as gesaghebbend ... -
Die skryf van 'n Afrikaanse eenpersoondrama : teorie en praktyk
(North-West University (South Africa) , Potchefstroom Campus, 2017)In hierdie studie word, ook aan die hand van die analise van 'n aantal Afrikaanse voorbeelde, ondersoek ingestel na die aard van die eenpersoondrama om riglyne daar te stel vir die skryf van suksesvolle eenpersoondramas. ... -
Die skrywer en nuwe publikasiekontekste: interaktiwiteit en wisselwerking in aanlyngemeenskappe – Fanie Viljoen se Pynstiller as gevallestudie
(LitNet, 2012)The Web 2.0 context, where interactivity and cooperation between multiple readers are possible, creates unique dynamics and narrative forms. For the author the participatory environment offers new narrative and publication ... -
Die skulp, radula, palliaalorgane en geslagstelsel van Bulinus [Bulinus] depressus Haas [Mollusca : Basommatophora].
(North-West University (South Africa), 1966)"No abstract" -
Die slag toe slim sy baas gevang het
(Stellenbosch University Library and Information Science, 2017)The day when the clever arguments misfired. Some very interesting observations can be made in describing the history of the standardising of Afrikaans. It is possible that the plans that Lord Milner had in mind for the ... -
Die slag van Congella - 'n praktiese voorbeeld van bronnestudie in die primêre skool.
(The South African Society of History Teaching, 1988) -
Die sogenaamde Bybelse kultuurmandaat (Gen. 1:28 en 2:15) en ontwikkeling ’n Ou-Testamentiese perspektief
(AOSIS, 1996)The so-called Biblical cultural mandate (Gen. 1:28 and 2:15) and development – a perspective from the Old Testament In the Reformed tradition Genesis 1:28 and 2:15 are combined and regarded as the so-called "cultural ...