Immelman, Elbie
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Die Standard Bank van Suid-Afrika se tweede tak is op 15
April 1863 op Victoria-Wes geopen. Die Bank wat in verskeie geboue
gehuisves was voordat die huidige moderne gebou betrek is,
deel reeds vir meer ...