Baines, Gary
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
• Opsomming:
Woonbuurtontwikkeling in Port Elizabeth gedurende die 19de eeu is gekenmerk deur herhaalde pogings om swart woongebiede (lokasies) weg van die middestad en die nabyheid van wit woonbuurte te verskuif. Tot ...