Beavon, K S O; Elder, G
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1991)
• Opsomming:
In die vroeë twintigste eeu het Johannesburg sy daaglikse melkvoorraad
van 'n verskeidenheid klein 'informele' melkerye asook
van 'n paar groot melkerye verkry. Aangespoor deur toenemende
belangstelling ...