Van Eeden, Elize S; Nealer, Eric J; Liefferink, Mariette
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Goudmynbedrywighede is sinoniem met die hoofstroom ekonomiese aktiwiteit in die Merafong Munisipale gebied. Die omgewing van Merafong (Carletonville), geleë in die verre westelike dele van die Gauteng ...