Ferreira, Antonio William Johannes
(2008)
Hierdie studie handel oor seksuele frustrasie binne die konteks van die huwelik, en dit gesien vanuit 'n prakties-teologiese vertrekpunt.
Vanaf die Bybelse tyd word die seksuele daad verkeerd verstaan. Die sekulere mens ...