Fourie, Louis Johannes
(2010)
Wetenskaplikes het onlangs getoon dat die besoedeling, veral die afkomstig
van organiese en chemiese materiale, verantwoordelik is vir tot 40% van
menslike sterftes wêreld wyd. Hierdie probleem is selfs meer kommerwekkend
as ...