Goede, Roelien; Steyn, Tjaart; Taylor, Estelle
(LitNet, 2011)
Dit wil voorkom asof daar groepe studente is wat meer probleme ondervind met die bemeestering van tegnologiegebaseerde modules as ander modules. Bestaande navorsing dui op spesifieke faktore wat sterk figureer in die sukses ...