Smith, Natascha Sophia
(2009)
Die studie is uitgevoer om die fisieke vermoensprofiel van atlete met intellektuele gestremdheid (lG) en
Downsindroom (DS) tussen die ouderdom van 10 en 17 jaar te bepaal. Die Brockport Physical Fitness
Test (BPFT) is ...