Haasbroek, D J P
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
• Opsomming: 'n Ontleding van tersaaklike bronne dui daarop dat Potchefstroom nie in November 1838 nie (soos algemeen aanvaar word), maar op die vroegste ná 3 Desember 1838 aangelê is. Voorts dui die oudste bronne aan dat ...