Harris, Aletta Magdalena
(2011)
Hierdie navorsing ondersoek die gebruik van ‘n uittree annuiteit as ‘n boedelbeplanninginstrument. Die boedelbeplanningstrategie word in die vorm van 'n gevallestudie bespreek waar die trust inter vivos in ooreenstemming ...