Tarantal, Jacobus Cornelius
(2011)
Inligting en kommunikasietegnologie (IKT) vorm ‘n belangrike komponent van effektiewe onderrig
en leer. Ten spyte van die gedokumenteerde voordele wat IKT vir onderrig en leer inhou,
bly IKT–integrering in skole steeds ...