Mulder, Catherina Maria
(2009)
Gyorgy Ligeti se klavieretudes word vandag beskou as van die belangrikste klavierwerke wat in die twintigste eeu geskryf is. By het vanaf 1985 tot 1994 drie boeke met klavieretudes gekomponeer. Ligeti (1988:3) noem dat "a ...