Combrink, Anneretha
(2010)
Daar is baie onbeskryfde ruimtes en identiteite in Suid–Afrika; gemeenskappe waarvan die woordkunspotensiaal van die vertellers en skrywers nie ontgin is nie. Die kompleksiteit van die Suid–Afrikaanse samelewing, veral met ...