Phillips, Cathrina Gezina Johanna
(2011)
Forensiese assesseringstegnieke wat tydens ondersoeke na kinder seksuele misbruik benut word, het in n hoë mate mettertyd ontwikkel. Navorsing het n waardevolle bydrae gelewer tot effektiewe en geskikte assesseringstegnieke. ...