Smit, Barend Petrus
(2010)
Die uitdagings wat in skare ontstaan het as gevolg van transformasie plaas die moderne skoolhoof se bestuursleierskap onder die vergrootglas. Skoolhoofde benodig radikale metodes van benadering in hul bestuurstyle en fokus. ...