Nel, Benita Salomina
(2011)
Kundige bestuur is n hedendaagse begrip wat beskou word as die rede waarom sommige organisasies net funksioneer en ander uitstekend presteer. Die eise wat aan bestuurders van besighede en Nie–Winsgewende Organisasies (NWOs) ...