Visser, Wessel
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2007)
Hierdie artikel handel oor Afrikaners se reaksie op die uitdagings wat post-apartheid Suid-Afrika sedert 1994 aan die posisie van Afrikaans as amptelike landstaal en ‘n Afrikaner kulturele identiteit gebied het. Afrikaner-reaksie ...