Botha, Isobel Elizabeth
(2011)
Fetale alkoholsindroom (FAS) is ‘n voortgaande probleem in Suid–Afrika, veral in die Wes–Kaap.
Baie kinders met FAS word in pleegsorg geplaas vanweë hul ouers se drankmisbruik en
onvermoë om die kinders te versorg. Daar ...