Wolmarans, Corrie; De Kock, Kenné
(2009)
Die voorkoms van verteenwoordigers van die Ancylidae in Suid-Afrika is reeds in 1848 gerapporteer. Die eerste omvattende studie van hierdie familie in Suid-Afrika is egter eers in 1923 gepubliseer. Alhoewel verskeie bydraes ...