Contree: 1985 No 18http://hdl.handle.net/10394/54552024-03-19T12:54:17Z2024-03-19T12:54:17ZVan der Merwe, I.J. 1983. Die stad en sy omgewing: inleiding tot nedersettingsgeografie. [Boek resensie]Oberholster, A Ghttp://hdl.handle.net/10394/65832016-04-28T21:12:14Z1985-01-01T00:00:00ZVan der Merwe, I.J. 1983. Die stad en sy omgewing: inleiding tot nedersettingsgeografie. [Boek resensie]
Oberholster, A G
1985-01-01T00:00:00ZSchoeman, K. 1984. Bibliografie van die Oranje-Vrystaat tot 31 Mei 1910. [Boek resensie]Eloff, C Chttp://hdl.handle.net/10394/65822016-04-28T21:11:57Z1985-01-01T00:00:00ZSchoeman, K. 1984. Bibliografie van die Oranje-Vrystaat tot 31 Mei 1910. [Boek resensie]
Eloff, C C
1985-01-01T00:00:00ZDe Villiers, G.B.D. 1984. Die moontlike ligging van die ou Franse Hugenote kerkie (1694 - 1716) met sy Oude Kerk Grond en die historiese omliggende plase te Drakenstein. [Boek resensie]Van Breda, P.http://hdl.handle.net/10394/65812020-11-25T12:30:20Z1985-01-01T00:00:00ZDe Villiers, G.B.D. 1984. Die moontlike ligging van die ou Franse Hugenote kerkie (1694 - 1716) met sy Oude Kerk Grond en die historiese omliggende plase te Drakenstein. [Boek resensie]
Van Breda, P.
1985-01-01T00:00:00ZVrymanne, ereburgerskap en die vryheid van toegang tot dorpe en stede.Van Breda, P.http://hdl.handle.net/10394/64372020-11-25T12:30:42Z1985-01-01T00:00:00ZVrymanne, ereburgerskap en die vryheid van toegang tot dorpe en stede.
Van Breda, P.
• Opsomming:
Die eietydse gebruik in Suid-Afrika om die ereburgerskap van 'n munisipaliteit
aan 'n individu toe te ken, het in Engeland ontstaan en nie by
die Romeine soos soms geargumenteer word nie. Gedurende die Middeleeue
was die sogenaamde vrymanne die enigste persone in Engeland wat
die volle voorregte van plaaslike bestuursgebiede ("boroughs") geniet
het. Die woord "vryman" het egter as gevolg van wetgewing wat gedurende
die 19de eeu aanvaar is, sy oorspronklike betekenis en baie van
sy prestigewaarde verloor. Gevolglik is 'n nuwe "titel" in 1885 geskep
om aan vooraanstaande persone toe te ken, naamlik "erevryman"
("honorary freeman") wat in Afrikaans ereburgerskap genoem word.
Ereburgerskap is 'n eerbewys wat in Suid-Afrika sedert die tweede helfte
van die twintigste eeu deur die raad van 'n munisipaliteit betoon word
aan persone wat dit na so 'n raad se mening waardig is. Dit hou geen
materiële voordele vir die ontvanger in nie. In Kaapland en Natal word
ereburgerskappe toegeken ingevolge ordonnansies waarin spesifiek na
ereburgerskap verwys word. In die Vrystaat en Transvaal bestaan nie
ordonnansies waarin spesifiek vir die toekenning van ereburgerskap voorsiening
gemaak word nie en toekenning daar geskied kragtens die algemene
bevoegdheid van munisipale rade. Die gebruik om die vryheid van
toegang tot stede en dorpe aan militêre eenhede toe te ken, het in die
Britse hoofstad Londen ontstaan. Dit is 'n simboliese bewys van die
vertroue wat die burgerlike bevolking in 'n bepaalde militêre eenheid
het.; • Summary:
The contemporary custom in South Africa of conferring the honorary
citizenship of a municipality on an individual originated in England and
not, as at times argued, with the Romans. During the Middle Ages the
so-called freemen were the only persons in England who enjoyed the full
privileges of local management areas (boroughs). The word "freeman"
did, however, as a result of legislation passed in the 19th century, lose its
original meaning and much of its prestige value. Consequently a new
title was created in 1885 to give to prominent people, namely "honorary
freeman" (in Afrikaans known as "ereburgerskap"). In South Africa
honorary freeman is an honour which has been granted since the second
half of the 20th century by the council of a municipality to persons who
in their opinion are worthy of it. There are no financial benefits attached
to it for the recipient. In the Cape and Natal honorary citizenships are
granted by ordinances in which honorary citizenship is specifically
described. There are no ordinances of this kind in the Free State and
Transvaal; there it is done in accordance with the authority vested in
municipal councils. The tradition of granting freedom of entry into
towns and cities to military units originated in London, England. It is a
symbolic gesture by the civilian population to indicate their faith in a
specific military unit.
1985-01-01T00:00:00Z