Fouché, Casper Hendrik
(2005)
Regulering van die kapitaal benodighede vir banke is besonder belangrik in vandag se banksektor. In hierdie opsig is een maatstaf om bank solvensie te meet die Kapitaal Bevoegdheidsverhouding (KBV).
Ons beskou twee tipes ...