Oosthuizen, Jacobus Hendrik
(2006)
Wanneer die suksesse en mislukkings van maatskappye ondersoek word, is dit duidelik dat prestasie oor die langtermyn afhang van die vermoë om te innoveer en leiding in die industrie te neem. Entrepreneuriese maatskappy ...