Jansen van Rensburg, Susanna Maria
(2011)
Die oorhoofse doelstelling van die navorsing is om behoeftebepalings onder personeel van dienssentrums vir bejaardes sowel as afgetrede vrywilligers te doen ten einde ’n effektiewe bemagtigingsprogram vir beide groepe te ...