Coates, P N A
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
• Opsomming:
Op 7 Oktober 1853 het die prospekteerder-avonturier P.J. Marais sy eerste goudontdekking naby die samevloeiing van die Krokodil- en Jukskeirivier in Transvaal aangeteken. Hierdie artikel gee ‘n oorsig van ...