Eloff, C C
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Hedendaagse skrywers en sprekers ken dikwels eie, nuwe name toe aan
die Oranje-Vrystaat wanneer hulle verwys na die tydperk toe die gebied
nag 'n Boererepubliek was. Die amptelike benaming vir hierdie ...