Möller, Pieter L
(Department of History, University of North-West, 1999)
Daar word opnuut besin oor die sienings en optrede van staatsmanne wat by die rampspoedige Poolse opstand van 1 Augustus 1944 betrek was. Uiteenlopende standpunte word geevalueer teen die agtergrond van die gekompliseerde ...