Immelman, Elbie
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
• Opsomming:
Robert Gray het in 1847 opdrag gekry om na Suid-Afrika te kom as die eerste Anglikaanse biskop van Kaapstad. Sy vrou Sophia, 'n begaafde argitek en kunstenares, het hom in sy werksaamhede bygestaan en vergesel ...