Tempelhoff, Johann W N
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Met die bou van die Oosterspoor tussen Pretoria en
Lourenço Marques (Maputo) in die negentiende eeu, is verskeie
dorpe in die Oos-Transvaalse Laeveld gestig, onder meer Komatipoort,
die laaste nedersetting ...