Hummel, H C
(Afdeling vir Navorsing oor Streek- en Sosio-ekonomiese Geskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Research into Regional and Socio-economic History, Institute for Historical Research, HSRC, 1985)
• Opsomming:
Die analities-historiese denkrigting in Frankryk, bekend as die Annalesskool,
is deur Lucien Febvre en Marc Bloch tot stand gebring en meesterlik
deur Fernand Braudel in sy klassieke werk oor die Middellandse ...