mirage

Browsing Journals by Issue Date

Boloka/Manakin Repository

Browsing Journals by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Op die plaas Oorlogsfontein, distrik Victoria-Wes, staan 'n monument ter gedagtenis aan kommandant regter Henry Hugo wat op 18 Februarie 1902 daar gewond is en later aan sy wonde beswyk het. Ten tyde van sy ...
  • Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Voor die koms van die Blanke teen die middel van die agtiende eeu was die huidige distrik Carnarvon die woongebied van die Boesmans. Die vestiging van groter getalle Blankes, Basters en die Xhosa van Jan ...
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Hierdie verkenning is onder meer bedoel om die beskikbare bronne wat op die Oos-Vrystaatse Grensgordel betrekking het, onder navorsers se aandag te bring. Terselfdertyd dien dit as voorstudie tot 'n toekomstige ...
  • Immelman, Elbie (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Robert Gray het in 1847 opdrag gekry om na Suid-Afrika te kom as die eerste Anglikaanse biskop van Kaapstad. Sy vrou Sophia, 'n begaafde argitek en kunstenares, het hom in sy werksaamhede bygestaan en vergesel ...
  • Ferreira, Philna (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Doddington Court, met sy treffende steenwerkstruktuur, is sowel boeiend as amusant vanweë 'n eienaardige samevoeging van allerlei argitektoniese aspekte. Die ontwerp eerbiedig die inwoners se privaatheid, ...
  • Pugh, Ralph B (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Professor Pugh, sedert 1949 redakteur van die History, tree in September vanjaar af. Hy beskryf die doelstellings en prestasies van hierdie wêreldbekende reeks waarmee reeds in 1899 begin is, verduidelik dat ...
  • Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Die uitbreiding van die volksplanting na die noordooste gedurende die agtiende eeu het in 1818 gelei tot die proklamasie van die distrik Beaufort. Die hoofdorp van die distrik, die huidige Beaufort-Wes, is ...
  • Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Die Natalse Kusgordel is 'n afsonderlike streek in Suid-Afrika as gevolg van klimaatstoestande en politieke ontwikkeling. Hierdeur bet 'n unieke stel landskapvorme tot stand gekom waarin veranderende ...
  • Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Moll, J C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Van die nege Oranje-Vrystaatse dorpe wat tussen 1854 en 1864 dorpstatus verkry het, het agt sonder die goedkeuring van die Volksraad ontstaan. Die eerste ordonnansie ten opsigte van plaaslike bestuur het ...
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: In die tweede gedeelte van die artikel oor die bronneverkenning van die Oos-Vrystaatse grensgordel word gekonsentreer op gepubliseerde werke oor die geskiedenis van die landdrosdistrikte Clocolan, Ficksburg, ...
  • Orford, J G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Voor die ontdekking van goud was Klerksdorp 'n rustige dorpie wat vir sy bestaan hoofsaaklik afhanklik was van transportryers, jagters en boere wat dit as handelsentrurn gebruik het. Gerugte van belowende ...
  • Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
  • Ferreira, O J O (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Reeds in 1836 het A.H. Potgieter en Louis Trichardt 'n terrein uitgesoek vir 'n dorp aan die voet van die Soutpansberg. Dié dorp is eers in 1848 aangelê nadat Potgieter se geselskap Ohrigstad verlaat het, ...
  • Henning, C G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: In vergelyking met die VSA verwaarloos Suid-Afrika, wat ryk is aan streekgeskiedenis, sy nasionale erfenisse. Gevolglik word talle plekke van streekhistoriese belang nie as sodanig aangedui nie en belangrike ...
  • Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1977)
    • Opsomming: Historiese geografie en plaaslike geskiedenis stam uit twee verskillende dissiplines, aardrykskunde en geskiedenis onderskeidelik, en dit verklaar hulle verskillende benaderingswyse. Hulle het egter 'n ...
  • Van Heerden, M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics