mirage

Browsing NWU Publications by Issue Date

Boloka/Manakin Repository

Browsing NWU Publications by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
  • Myburgh, D W (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Die ontstaan van stedelike sentra hou verband met nedersettingsgeskiedenis en die behoeftes van die plaaslike bevolking. Aangesien van die oudste binnelandse dorpe in Suid-Afrika in die Oos-Kaapse Middellande ...
  • Nell, A E (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
  • Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
  • Du Preez, Sophia (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Pretoria is aangelê om te voorsien in die Oorvaalse gemeenskap se behoefte aan 'n plek waar Volksraadsvergaderings en kerklike byeenkomste gehou kon word. Op 27 Julie 1857 is 'n vergadering gehou waarop ...
  • Ferreira, Philna (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Soos dit in menige vooruitstrewende stad die geval is, is dit haas onmoontlik om 'n kenmerkende karakter in die Durbanse middestad aan te dui, want ontwikkeling maak dit dikwels noodsaaklik dat bekende ...
  • Van Heerden, Marié (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
  • Haasbroek, D J P (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: 'n Ontleding van tersaaklike bronne dui daarop dat Potchefstroom nie in November 1838 nie (soos algemeen aanvaar word), maar op die vroegste ná 3 Desember 1838 aangelê is. Voorts dui die oudste bronne aan dat ...
  • Ferreira, Philna (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Weststraat is die amptelike hoofstraat van Durban. Sommige geboutjies in hierdie straat is so ouwêrelds dat hulle net sowel in 'n middelslag-Karoodorp kon gestaan het. Daar is egter ook imposante geboue wat ...
  • Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Parys is in 1876 op die plaas Klipspruit aangelê. Die ontdekking van goud op die Witwatersrand in 1886 het baie vir die vooruitgang van die dorp beteken en in 1890 was dit een van die tien grootste dorpe ...
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Kontemporêre grondeise van Lesotho ten opsigte van dele van die Oostelike Vrystaat, die sogenaamde Verowerde Gebied, bring die geldigheid van die internasionale grens tussen Lesotho en die RSA in die gedrang. ...
  • Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Woodstock, wat oorspronklik as Papendorp bekend gestaan het, is 'n nywerheids- en woongebied van Kaapstad. Teen die begin van die negentiende eeu is huise opgerig langs die hoofpad wat deur Pieter van ...
  • Scholtz, Adelbert (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Die streekhistorikus ondervind soms probleme om vas te stel wie die vroegste pioniers in bepaalde streke was, en dikwels word verkeerde afleiding uit oorspronklike dokumente gemaak. Dat dit nie net 'n ...
  • Pirie, G H (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1978)
    • Opsomming: Ten einde plaaslike geskiedenis te verklaar en nie bloot te beskryf nie, is dit nodig om ondersoek in te stel na die redes vir vestiging in enige streek. Dit bring mee dat streke as onderdele van 'n groter ...
  • Christopher, A J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Die Natalse Binneland, tradisioneel 'n landelike streek, het volgehoue groei, ook op stedelike gebied, ondervind. Dit het meegebring dat die Natalse landskap van die verlede vinniger verander het as in die ...
  • Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Hoewel plaaslike en streekgeskiedenis die onderbou van ʼn integrale nasionale geskiedenis is, het dit as sodanig nog nie tot sy reg gekom in die Suid-Afrikaanse geskiedskrywing nie. Omdat hierdie leemte ...
  • Hunt, K S (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Die oopstelling van die spoorlyn tussen Alicedale en Grahamstad op 3 September 1879 was 'n gebeurtenis van besondere belang vir Grahamstad. Die gedagte om Grahamstad per spoor met die hawe in Port Elizabeth ...
  • Van der Merwe, J C S (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Vanweë sy ligging in die distrik Carnarvon, een van die droogste dele van die sentrale Karoo, speel water van oudsher 'n belangrike rol in die ontstaan en ontwikkeling van Vanwyksvlei. In die naamgewing ...
  • Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Voor die jaar 1900 is Gekleurdes nie toegelaat om op Pretoria se sypaadjies te loop nie. Na die Britse oorname van Pretoria het daar geleidelik ʼn verandering ingetree toe aanvanklik gerespekteerde Asiate en ...

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics