mirage

Browsing NWU Publications by Issue Date

Boloka/Manakin Repository

Browsing NWU Publications by Issue Date

Sort by: Order: Results:

  • Cuthbertson, G C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: ʼn Jaar nadat die griepepidemie van 1918 hom in die Kaapse Skiereiland uitgewoed het, het Richard Stuttaford, lid van die Kaapstadse stadsraad en toonaangewende persoonlikheid in die Verenigde Kamers van ...
  • Hunt, K S (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Die voltooiing van die Blaauwkrantzbrug in 1884 was 'n belangrike skakel in die spoorverbinding tussen Grahamstad en Port Alfred. Hoewel die spoorlyn tot groot voordeel van die boere in die gebied en die ...
  • Marais, J J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Met die verlenging van die Port Elizabeth-spoorlyn na Colesberg gedurende 1883-84 is Noupoort as 'n spoorwegstasie op die plaas Hartebeesthoek aangelê. Sedertdien het dit ontwikkel tot een van die belangrikste ...
  • Thorpe, C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1979)
    • Opsomming: Die verhaal van die plaas Tharfield is ineengevleg met die geskiedenis van die families Bowker en Webb. As een van die mooiste en mees ongeskonde plase in Setlaarstreek is dit meer as net ʼn skatkamer van die ...
  • Tempelhoff, Johann W N (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
  • Eloff, C C (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
  • Oberholster, A G (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
  • Sampson, Sally (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: Tans is Fort England in Grahamstad ʼn sielsieke-inrigting. Dit het oorspronklik bekend gestaan as die East Barracks en was die brandpunt van die vroegste nedersetting op die Kaapse Oosgrens. Fort England was ...
  • Claassen, G N (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: Die distrik Middelburg was aanvanklik deel van die Republiek van Lydenburg. In 1860, dit wil sê nog voordat daar in 1864 tot die stigting van die dorp Middelburg oorgegaan is, is hierdie gebied by die ...
  • Beavon, K S O; Rogerson, C M (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: Hierdie artikel vestig die aandag van stedelike geskiedskrywers en historiese geograwe op die verwaarlosing van die geleentheidsarmes in Suid-Afrika se stedelike gebiede, veral dié in Johannesburg. Die skrywers ...
  • Scholtz, P L (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: In die gebied bekend as die Hardeveld, sowat vyftien kilometer wes van die dorpie Nuwerus in die Kaapprovinsie, lê die piramidale spitskoppie Meerhoffkasteel. Hierdie heuwel lê ver van die woelige beskawing, ...
  • Haasbroek, D J P (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: Aanvanklik het die Transvaalse burgers die Britse anneksasie van hul land in April 1877 met gelatenheid aanvaar. Eers meer as drie jaar later het die smeulende verset tot daadwerklike optrede oorgegaan toe ...
  • Nöthling, F J (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: Gedurende die republikeinse periode moes Gekleurdes in Pretoria self vir behuising sorg. Dat hierdie situasie tydens die Britse bewind voortgeduur het, kan aan faktore soos ontoereikende fondse, lakse munisipale ...
  • Van Jaarsveld, F A (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: Die Vaaldriehoek met Sasolburg, Vanderbijlpark en Vereeniging as hoofsentra is reeds bestempel as die Ruhrgebied van die Suid-Afrikaanse industriële streke. As gevolg van die streek se relatiewe afgesonderdheid ...
  • Phillips, H (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1980)
    • Opsomming: Na die Britse besetting van die Kaap (1806) het die bevolking van die moederstad stadig toegeneem; teen 1829 was die inwonertal ruim 18000 en het bestaan uit invloedryke Engelse handelaars, Hollandssprekende ...
  • Anoniem (Historical Society of South Africa / Historiese Genootskap van Suid-Afrika, 1981)
  • Briewe. 
    Anoniem (Historical Society of South Africa / Historiese Genootskap van Suid-Afrika, 1981)
  • Anonymous (Historical Society of South Africa / Historiese Genootskap van Suid-Afrika, 1981)
  • Anoniem (Historical Society of South Africa / Historiese Genootskap van Suid-Afrika, 1981)

Search the NWU Repository


Advanced Search

Browse

My Account

Statistics