Oberholster, A G
(Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
• Opsomming:
Omdat taal een van die belangrikste kultuuroorblyfsels van
vergange mensegemeenskappe is, behoort historici dit as 'n waardevolle en veelsydige bron van inligting omtrent die verlede te ag. Hierdie opvatting ...