Now showing items 1-5 of 5

    • "Aan de Grobbelaarsrivier" - 'n greep uit die vestigingsgeskiedenis van Oudtshoorn tot 1848. 

      Appel, André (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1981)
      • Opsomming: Ten spyte van die hoë mobiliteit van die trekboer het 'n groepie boere tog teen die einde van die agtiende eeu in die huidige distrik Oudtshoorn gevestig geraak. Hieruit het 'n akkerboubedryf gespruit wat ...
    • Clarke, J. 1987. Like it was: The Star 100 years in Johannesburg. [Boek resensie] 

      Appel, André (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1989)
    • Grondbesetting en grondbesit op Bethelsdorp, 1828 - 1945. 

      Appel, André (Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1988)
      • Opsomming: Kragtens Wet 12 van 1873 is private Grondbesit op vier sendingstasies van die Londense Sendinggenootskap (L SG) ingestel. Hierdie artikel wys kortliks op die tradisionele wyse van grondbesetting en behandel ...
    • Housing in late 19th and early 20th century Port Elizabeth. 

      Appel, André (Departement van Geskiedenis Randse Afrikaanse Universiteit / Department of History Rand Afrikaans University, 1995)
      • Opsomming: Hierdie inleidende en verkennende artikel poog om 'n Bydrae te lewer tot 'n historiografies verwaarloosde sosiale probleem. Binne 'n redelik beperkte konseptualisering word die volgende aspekte kortliks bespreek: ...
    • Kannaland - 'n verdwene streeknaam. 

      Appel, André (Afdeling Streekgeskiedenis van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Section for Regional History, Institute for Historical Research, HSRC, 1982)
      • Opsomming: Nadat dit vir die eerste keer in 1752 op die togkaart van die Beutler-ekspedisie ingeskryf is, het die benaming Kannaland teen die volgende dekade 'n algemene geografiese verwysing geword. Ten spyte van ...