Atkinson, Doreen
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2008)
Gedurende die 1930s, het die Stadsraad van Oos-Londen herhaaldelik probeer om die bierbrouery in die swart woonbuurt van Duncan Village te beheer. Telkens het hierdie pogings gefaal, en teen 1947 moes die Stadsraad die ...