Bergh, J S
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1990)
• Opsomming:
Ten spyte van die Kôpa van Boleu se prominente rol in die vroeë interaksie
tussen blank en swart in Oos-Transvaal, bestaan daar nog verwarring en
onsekerheid oor die ligging van die destydse Kôpa-nedersetting ...