Berning, J M
(Afdeling Plaaslike en Streekgeskiedenisnavorsing van die lnstituut vir Geskiedenisnavorsing, RGN / Division for Local and Regional History Research, Institute for Historical Research, HSRC, 1987)
• Opsomming:
Teen die helfte van die 1840's is pogings aangewend om die vierkantige
toring van die St. George-kerkgebou aan te pas om 'n stadshorlosie te huisves.
Nadat die kerk in 1853 'n katedraal geword het, is ywerig ...