Dos Santos, Hanlie
(School for Basic Sciences, Vaal Triangle Campus, North-West University, 2009)
• Opsomming:
Sam Jaff was deel van ʼn merkwaardige geslag entrepreneurs wat die klerebedryf in Suid-Afrika gevestig het. In 1931 vestig hy die vroueklerefabriek, Jaff and Company, in Johannesburg, wat vinnig in ‘n ...